Refer a friend and get % off! They'll get % off too.

Huiskerke: Hoe? Hoekom?

Hoe om outentieke huiskerk gemeentes te plant volgens Bybelse beginsels? "Huiskerke: Hoe? Hoekom?" sal al jou vrae beantwoord. Hierdie boek is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook ‘n praktiese gids wat die totstandkoming van ‘n huiskerk vergemaklik en laastens is dit ‘n gids wat deel met die gesondheid en ontwikkeling van die huiskerk. Die handleiding stel u werklik in staat om ‘n outentieke huiskerk te plant en in stand te hou.

You will get a DOC (2MB) file

$ 9.99

$ 9.99

Buy Now

Discount has been applied.

Added to cart
or
Add to Cart
Adding ...