Woordhoek-Graad 3 Sinonieme
Woordhoek Taalavontuur – Sinonieme (Graad 3)
Maak Afrikaans leer lekker met Woordhoek Taalavontuur!
Hierdie prettige, storiegedrewe digitale aktiwiteitsboekie help Graad 3-leerders om sinonieme te verstaan en korrek te gebruik.
Saam met Woordhoek se karakters ontdek kinders woorde wat dieselfde of amper dieselfde betekenis het, deur middel van ’n avontuur, eenvoudige verduidelikings en lekker aktiwiteite.
Wat sluit die boekie in?
- ’n Interessante storie en leeravontuur.
- Maklike verduidelikings van sinonieme.
- Prettige woordeskataktiwiteite.
- Speletjies en uitdagings.
- Aktiwiteite wat begrip en selfstandige denke aanmoedig.
- ’n Geleentheid om nuwe woorde in sinne te gebruik.
Leerdoel: Om sinonieme te herken, te verstaan en met selfvertroue in Afrikaans te gebruik.
Geskik vir: Graad 3 Huistaal
Formaat: Digitale PDF – onmiddellik aflaaibaar.
Gebruik: Ideaal vir tuisleer, ekstra inoefening en klaskamergebruik.
Ontwikkel met die oog op die Suid-Afrikaanse CAPS/KABV-leerinhoud.
Belangrik: Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boekie sal gepos word nie. Sodra betaling suksesvol is, kan jy jou PDF aflaai. Digitale aankope is onderhewig aan die winkel se terugbetalingsbeleid.