Refer a friend and get % off! They'll get % off too.

Wie God is?

Ons almal sukkel soms om te verstaan wie God is. Ons hoor mense praat van Hom en hulle is so oortuig van wie Hy is en wat Hy vir hulle doen wat dit moeilik vir ons maak om so ʼn verhouding met Hom te hê. In hierdie boek deel ek my ervarings van hoe ek God leer ken het en wie Hy is in dit wat Hy met my lewe doen. Ek bid dat soos jy hierdie versameling gedigte en gedagtes lees dat jy intens bewus sal word van wie God is en dat jy Hom sal leer ken vir wie Hy is. Dit is die grootste ontdekking in elke mens se lewe om God te leer ken en in ʼn verhouding met Hom te kan staan. Soos wat jy Hom leer ken bid ek dat Hy jou sal vul en meer en meer aan jou sal openbaar wie Hy is dat jy ook soos Job kan bely dat tot nou toe het jy net gehoor van God, maar nou het jy Hom self ontmoet en ervaar. (sien Job 42).

You will get a PDF (319KB) file

$ 0.00

This item is free.

Download Now

Discount has been applied.

Added to cart
or
Add to Cart
Adding ...