Refer a friend and get % off! They'll get % off too.

Bybel gefundeerde leierskap

Hierdie boek verduidelik hoe leierskap in die kerk funksioneer. Ware Bybel gefundeerde leierskap volgens Nuwe-Testamentiese voorskrifte is nie dit wat ons vandag in die kerk sien nie. Hierdie boek gebruik baie belangrike Skrifgedeeltes in die Bybel om aan die leser God se wil en doel met betrekking tot die funksionering van die vyfvoudige bedienaars te verduidelik. Hierdie boek gaan waarlik jou oortuigings oor kerkleierskap uitdaag en bevraagteken.

You will get a DOC (906KB) file

$ 3.99

$ 3.99

Buy Now

Discount has been applied.

Added to cart
or
Add to Cart
Adding ...