Refer a friend and get % off! They'll get % off too.

Die waarheid omtrent bloedlynvloeke

"Die waarheid omtrent bloedlyn vloeke” is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Selfs in die Ou Testament was daar ‘n debat rondom hierdie onderwerp. God het self tot hierdie debat toegetree en dit finaal as ‘n vals leerstelling ontmasker. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as onsin en as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan. Skrifgedeeltes uit die woord van God word in die boek gebruik om die bloedlyn vloeke leerstelling deeglik te weerlê.

You will get a DOC (2MB) file

$ 10.99

$ 10.99

Buy Now

Discount has been applied.

Added to cart
or
Add to Cart
Adding ...