Van idee tot inkomste
Julle wou weet hoe ek hierdie Tipsy Shop opgestel het, hoe ek my digitale produkte verkoop en waar ek begin het met Payhip en PayPal.
Ek het toe my hele proses in ’n volledige A tot Z gids saamgevat.
Ek wys jou van PayPal en jou bankkonneksie tot Payhip, Canva, CapCut, content en bemarking.
Ek deel ook produk idees, content idees, hooks en ’n 7 dae bemarkingsplan sodat jy nie jou produk klaar maak en dan wonder wat volgende nie.
Hierdie is my eie produk wat ek geskep het om jou te wys hoe jy jou eie digitale produkte en aanlyn winkel kan begin bou — maak nie saak in watter industrie jy is nie.
Geen fisiese produk, voorraad of versending nie.
En die lekker deel? Jy kry resale regte op my gids, sodat jy solank ’n produk het wat jy kan verkoop terwyl jy leer hoe om jou eie digitale produkte en winkel te skep.
Die gids is beskikbaar in Afrikaans én Engels. Jy ontvang albei weergawes.
Jy kry ook WhatsApp support indien jy vasbrand: 082 922 3562
Ek het dit so bekostigbaar moontlik gemaak sodat enige iemand wat wil begin, toegang daartoe kan hê.
Van idee tot inkomste. A tot Z.
Die gids is beskikbaar vir US$9.99.
Let wel: Dit is ’n digitale produk. Geen geldterugbetalings word aangebied nie.