Your Cart
Loading

Koshuis Menu

On Sale
$9.99
$9.99
Added to cart

KOSHUIS MENU – 3 WEKE ROTASIE

’n Praktiese 3-week rotasie-menu met ontbyt, middagete en aandete, saam met klikbare skakels na aanlyn resepte vir die resep-tipe geregte.

Jy ontvang beide weergawes van die menu: Afrikaans én English.

Die menu is nie net vir ’n koshuis nie — dit is geskik vir enige huishouding, of jy dit nou vir ’n koshuis, gesin of jou eie huishouding wil gebruik.

WAT JY ONTVANG

• 3 weke se rotasie-menu • Ontbyt, middagete & aandete • Afrikaans én English • Klikbare aanlyn resepskakels • ’n Algemene menu wat volgens jou eie behoeftes aangepas kan word

PORSIES

Die Chef bepaal self die porsies volgens die aantal mense wat gevoer moet word.

BELANGRIK

Dit is ’n digitale eBook. Geen fisiese produk word afgelewer nie.

Die prys word in USD vertoon en sal, waar van toepassing, na jou plaaslike geldeenheid omgeskakel word.

HOE OM DIE RESEPSKAKELS OOP TE MAAK

Om die klikbare resepskakels binne die PDF te gebruik, maak die lêer oop met ’n PDF Reader of laai/open die PDF in Google Drive.

Die resepskakels is binne die PDF ingebou en kan daar aangeklik word.

GEEN TERUGBETALINGS

Weens die digitale aard van hierdie produk is geen terugbetalings beskikbaar nadat die digitale produk aangekoop is nie.

© DIE TIPSY TERT™ Alle regte voorbehou.

You will get a PDF (103KB) file