Privaat 1-1 Zoom-sessie met Juf Annabella (40 minute) (R~180)
🎯 JOU 1-1 ZOOM SESSIE MET JUF ANNABELLA – Persoonlike Mentorskap
Kry die antwoorde wat jy nodig het — direk, persoonlik en sonder gehaastheid. Hierdie 40-minute een-tot-een Zoom-sessie gee jou kind die individuele aandag wat 'n groot klas eenvoudig nie kan bied nie.
✅ Perfek vir Graad 8-12 — CAPS & IEB
✅ Spesifieke vrae oor enige voorgeskrewe boek, gedig of drama deurgewerk
✅ Eksamentegniek ingeoefen — kontekstueel, opstel en begrip
✅ Persoonlike skryfwerk (opstel & transaksioneel) saam beplan en verbeter
✅ 'n Pasgemaakte studieplan om die volgende toets of eksamen te slaag
Aangebied deur Annabella de Kock — 'n toegewyde Afrikaans-onderwyseres wie se leerders met meer selfvertroue, duideliker begrip en hoër punte uit elke sessie stap.
💻 Hoe dit werk om jou sessie te bespreek:
- Koop die sessie: Klik op die "Buy Now" knoppie om jou aankoop te voltooi.
- Laai jou dokument af: Jy sal dadelik 'n aflaaibare PDF-Welcome Card ontvang.
- Kies jou tyd: Maak die PDF oop en klik op die eksklusiewe skakel na my aanlyn-kalender (Calendly).
- Kry jou Zoom-skakel: Kies 'n datum en tyd wat jou pas, en jou unieke Zoom-skakel sal outomaties na jou e-posadres gestuur word!