Your Cart

Ongesiens eBook

On Sale
$0.99
$0.99
Added to cart
eBook (mobi. ePub & PDF)

Gevaar. Toorkrag. Avontuur.


Die Beskermer van die Sluier tussen die lewendes and dooies moet keer dat verskriklike goed gebeur op drie aparte geleenthede: Samhain, die Winter Sonstilstand en ‘n nag van die vol maan. As sy onsuksesvol is, gaan die lewendes en dooies saam moet woon…

Kan sy haar plig na kom met die hulp van haar getroue grims?

*Hierdie is die tweede boek in die Feëverhale reeks.
You will get the following files:
  • MOBI (720KB)
  • EPUB (282KB)
  • PDF (228KB)

Customer Reviews

There are no reviews yet.