Your Cart
Loading
Only -1 left

Braaivleis 2026 Digitale Kalender

On Sale
ZAR20.00
ZAR20.00
Added to cart

Dankie vir jou aankoop

Hierdie kalender is geskep om ’n bietjie humor, trots en braaivleis-gees na jou huis, kantoor of braaikamer te bring. Ek hoop hierdie unieke ontwerp laat jou glimlag en herinner jou aan lekker kuier, warm kole en goeie geselskap.


Onthou hierdie is nie 'n fisiese item nie. Jy moet die digitale ontwerpe aflaai, druk en self uitsny en geniet. Daar is ook geen geldterugwaarborg op digitale aankope nie.


Dankie dat jy plaaslike kreatiwiteit ondersteun.


ELKE AANKOOP HELP OM ’N KLEIN KREATIEWE DROOM AAN DIE BRAND TE HOU.

Vir meer besoek gerus my webwerf.


🌐 www.yvonnesatelier.com


You will get the following files:
  • PDF (22MB)
  • PDF (4MB)
  • PNG (3MB)