Your Cart

Partytjie Flaggies

On Sale
$7.50
$5.50
Added to cart

Baie dankie vir jou belang stelling in hierdie produk

Indien daar enige ander digetale produkte waarin jy belang stel kontak my asb

my epos adress is infohelenes@gmail.com

Hierdie produkte is on middelik beskik baar, dit moet net gedownload word.


Hierdie pakket bestaan uit 2 digetale aflaai produkte (Digital Downloads) PDF"S

(Let wel dit is nie viesiese produkte nie)


9 A4 parytjie flaggies wat B A I E G E L U K spel + 1 flaggie met die woorde Baie Geluk


As geskenk het ons ook die volgende by gevoeg

2 x A4 velle 'cupcakes ' wat vir geskenkies gebruik kan word

3 x 2 A4 partytjie uitnodiging

2 A4 blommetjies vir versierings

2 A4 met bedankings

You will get the following files:
  • PDF (1MB)
  • PDF (415KB)