Your Cart

Die Onse Vader

On Sale
$4.50
$4.50
Added to cart
Baie dankie vir jou belangstelling
Jy is baie welkom om my te kontak indien jy enige vrae het
of selfs indien ek vir jou enige ander digedale produk kan maak


Jy kry 2 Onmiddelik beskikbare aflaaibare pdf's

Die pdf's bestaan uit.. 300 DPI hoe gehalte afdrukke
1 - A3 plakaat (10.5 x 14 duim)
2 - A4 plakaat
2 - A5 plakaat
2 - A4 plakaate met swart agter grond.
 

Bewoording
Die Onse Vader


Onse Vader wat in die hemele is,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
en vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die bose.
Want aan U behoort die koninkryk en die krag
en die heerlikheid tot in ewigheid.

Amen.
You will get the following files:
  • PDF (88KB)
  • PDF (108KB)