Emmers Genade | Afrikaanse Christelike PNG Gift Set | Koppie Tumbler A4 Mousepad | Geskenkstel | Christian
Mag jou emmer oorloop van God se seën en Sy genade.
Hierdie sagte, waterverf-geïnspireerde ontwerp kombineer 'n rustieke plaasstyl kraan, granaatjies, mossies en 'n bemoedigende geloofsboodskap. Perfek vir mokke, tumblers, notaboeke, geskenke en ander sublimasie projekte.
'n Pragtige ontwerp vir mammas, oumas, vriendinne, Bybelstudiegroepe, kerke of enige iemand wat hou van geloofsgebaseerde geskenke met 'n warm, huislike gevoel.
Wat is ingesluit?
✔ 5 High-res PNG files
✔ Mug wrap ontwerp
✔ Vierkantige ontwerp
✔ 300x400 ontwerp
✔ 20oz tumbler wrap
✔ A4 ontwerp
Produk Besonderhede
Digitale aflaai slegs
PNG formaat
Hoë resolusie
Geen fisiese produk word versend nie
Geskik vir sublimasie, drukwerk en handgemaakte produkte
Watermerke sal nie op die afgelaaide files verskyn nie
Sublimasie mokke
Tumblers
Sjokolade omhulsels
Notaboeke
Muurkuns
Kerkbasare
Moedersdag geskenke
Vriendin geskenke
Ouma geskenke
Christelike produkte
Afrikaanse PNG, Christelike PNG, geloof ontwerp, sublimasie ontwerp, mug wrap PNG, tumbler wrap PNG, Afrikaanse geskenk, Bybelvers ontwerp, geloof geskenk, Christelike sublimasie, Mag jou emmer oorloop, God se seën, genade ontwerp, Afrikaanse mok ontwerp, digitale aflaai