POËTIESE_TERME – Studiegids (~R80)
🎭 POËTIESE TERME – Studiegids
Moenie die eksamen ingaan sonder die regte voorbereiding nie. Hierdie POËTIESE TERME Studiegids gee jou kind die insig, gereedskap en selfvertroue om elke gedig akkuraat en vol vertroue te ontleed.
✅ Perfek vir Graad 10–12 eksamenvoorbereiding — CAPS & IEB
✅ Alle poëtiese terme duidelik verduidelik met voorbeelde
✅ Strofevorme, rym, ritme en versmaat stap-vir-stap uiteengesit
✅ Beeldspraak, klankspel en stylfigure maklik verstaanbaar
✅ 8-stap raamwerk vir gedigontleding ingesluit
Vakgebied: Afrikaans Eerste Addisionele Taal / Huistaal
Opgestel deur Annabella de Kock — 'n toegewyde Afrikaans-onderwyseres wie se studiegidse al duisende leerders gehelp het om hul punte te verbeter.