Your Cart
Loading

Game Dag Snacks

On Sale
$5.99
$5.99
Added to cart

Game Dag Snacks – Bonus-uitgawe


Maak jou volgende game dag nóg lekkerder met hierdie bonus-uitgawe propvol kreatiewe snack-idees vir rugby, sokker, braaie, fliekaande en enige ander kuier.


Met 19 unieke spyskaart-idees is daar inspirasie vir elke game dag. Van Mielie Ribs tot Sampioenplatbrood – ontdek eenvoudige, smaaklike snacks wat maklik voorberei kan word en perfek is om met familie en vriende te deel.


Hierdie bonus-uitgawe sluit in:

• 19 unieke spyskaart-idees

• Van Mielie Ribs tot Sampioenplatbrood

• Oond- en airfryer-aanwysings waar van toepassing


Belangrik:

Dit is 'n digitale aflaai. Geen fisiese produk sal gepos word nie.


Let wel:

Pryse word in USD vertoon. Indien jy in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) betaal, sal die bedrag tydens afhandeling outomaties na ZAR omgeskakel word.


Geen terugbetalings

Alle eBoeke en PDF’s is digitale produkte wat onmiddellik beskikbaar gestel word. Alle aankope is finaal en geen terugbetalings, omruilings of krediete word aangebied nie.

Maak asseblief seker dat jy die korrekte produk aankoop voordat jy betaal.

Vir enige tegniese probleme met jou aflaai, kontak ons by tipsytert@gmail.com.

You will get a PDF (5MB) file