Your Cart

Donker Maan eBook

On Sale
$0.99
$0.99
Added to cart
eBook (mobi. ePub & PDF)

Die dood is slegs die begin…


Universiteit student, Emma, maak die grootste opoffering deur haar medestudente te red van oproeriges en word na Walhala geneem.

Maar sy word nie as ‘n held ontvang nie: sy word opgeroep as ‘n Walkure om vir ewig teen die Furieë te veg oor die siele van stryders wat aan hul kant sal baklei gedurende Ragnarok.

Haar wapensusters hou nie veel van haar nie en Walkures mag nie hul eie opinies hê nie.

Kan Emma leer om saam te leef met die seksistiese oortuigings van haar nuwe samelewing of gaan sy haar eie pad loop?

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!

*Hierdie is die agtste boek in die Feëverhale reeks.
You will get the following files:
  • EPUB (297KB)
  • MOBI (758KB)
  • PDF (278KB)

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Die Feëverhale Reeks Volume 1-3 eBook

$2.99

Winters Kus eBook

$0.99

Russiese Roulette eBoek

$0.99

Vonk van Glorie eBoek

$0.99

The Faery Tales Series volume 4-6 eBook

$2.99

Stories op Boekrolle eBook

$2.99

Tortured Tales eBook

$0.99

Faery Tales Series Collection: The First Nine Books eBook

$4.99

Twisted Tales eBook

$0.99

Toorkrag teen Middernag eBook

$2.99