Your Cart
Loading

Koop vir my ’n koffie ☕ | Die Tipsy Terte™

On Sale
$1.99
$1.99
Added to cart

Koop vir my ’n virtuele koffie ☕

Wil jy my help om verder aan Tipsy Hub te bou? Vir US$1.99 kan jy vir my ’n virtuele koffie koop en bydra tot die ekstra kostes van die app se verdere ontwikkeling.

Voeg dit as ’n ekstra by jou mandjie of koop dit sommer op sy eie. Elke koffie bring die bekendstelling ’n stappie nader!

As dankie ontvang jy ’n digitale PNG-dankiekaartjie wat jy ná aankoop kan aflaai. Geen fisiese produk of regte koffie word gestuur nie.

Dankie dat jy my droom help groei.

Met liefde en waardering, Marelize

You will get a PNG (2MB) file