Dankbaarheid Blom | Geskenk Stel | Digital Download | Geskenkstel | Christian
Laat dankbaarheid blom.
Hierdie sagte waterverf-ontwerp met proteas en hande wat 'n hartvormige vaas vashou, herinner ons om dankbaarheid elke dag te laat groei. Die ontwerp het 'n rustige, plaaslike gevoel wat mooi werk op geskenke en dekoritems.
'n Wonderlike keuse vir vriendinne, mammas, onderwysers en enige iemand wat hou van positiewe, inspirerende produkte.
Wat is ingesluit?
✔ 5 Hoë-resolusie PNG files
✔ Mug Wrap
✔ Vierkantige Ontwerp
✔ 300x400 Ontwerp
✔ 20oz Tumbler Wrap
✔ A4 Ontwerp
Produk Besonderhede
Digitale aflaai
PNG formaat
Hoë resolusie
Geen fisiese produk
Watermerke word nie ingesluit nie
Geskik vir sublimasie en drukwerk
Mokke
Tumblers
Onderwyser geskenke
Vriendin geskenke
Ouma geskenke
Inspirerende produkte
Huisgeskenke
Afrikaanse PNG, dankbaarheid blom, protea ontwerp, sublimasie ontwerp, Afrikaanse geskenk, positiewe aanhaling, mok ontwerp, tumbler wrap, digitale aflaai, Suid-Afrikaanse protea ontwerp, inspirerende ontwerp