Kattekwaat Digitale Kalender 2026
Baie dankie vir jou aankoop van die Kattekwaat Kalender 2026!
Ek hoop hierdie vrolike kalender sit 'n glimlag op jou gesig, baie pret en veroorsaak baie kattekwaad deur die hele jaar. 🐾
Belangrike inligting oor jou aankoop:
- Hierdie is ’n digitale produk en geen fisiese item sal gepos word nie.
- Jy sal 2 PDF-leErs ontvang wat onmiddellik beskikbaar is vir aflaai nadat betaling bevestig is.
- Jy kan die leErs tuis druk of by ’n professionele drukkery laat druk.
- Kleure mag effens verskil afhangend van jou skerm, drukker en papierkwaliteit.
- Hierdie produk is slegs vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, gedeel of versprei word nie.
- Omdat dit ’n digitale aflaaibare produk is, kan geen terugbetalings, omruilings of geldterugwaarborge aangebied word nadat die leers afgelaai is nie.
Indien jy enige vrae of probleme met jou aflaai het, kontak my gerus by:
🌸 https://www.yvonnesatelier.com
Baie dankie vir jou ondersteuning van my kreatiewe werk!
Met liefde geskep vir kreatiewe siele. 💛