Lig in elke dag -Digbundel
Ontdek ’n kragtige digbundel vol inspirerende Afrikaanse gedigte wat hoop, geloof en innerlike krag by elke leser kweek. Steven Jacobus Jacobs neem jou op ’n diep emosionele reis met woorde van genesing, motivering en lig. Hierdie bundel herinner ons daaraan dat selfs die kleinste lig die grootste donkerte kan deurbreek.
Beskikbaar as ’n digitale uitgawe — ideaal vir aanlyn lees en onmiddellike aflaai. Koop nou en laat hierdie verse jou siel versterk.
Ek is tans besig om my E- Boek te vertaal in Engels , Spaans , Frans en ook my oorspronklike moedertaal Khoekhoe Taal sodat mense die oorsprong kan leer , ek beoog om dit te doen einde van Junie , Julie , Augustus en September 2026.