Your Cart

Die Herberg eBook

On Sale
$0.99
$0.99
Added to cart
eBook (mobi. ePub & PDF)

Bloed.

Skadu’s.

Die reuk van 'n ou vyand.


As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te ondersoek. Sy bly egter weg van Die Herberg: dit roep na haar teenstrydige aard. Maar soos die spoor dun word, gebruik sy die hulp van 'n jong doodsfee om toegang tot die feë-beheerde plek te kry.

Sy word gekonfronteer met haar erfenis en haar verlede in haar soeke na vrede in die streek.

Maar kan sy dit doen sonder om toe te gee aan die skaduwees wat na haar roep?

Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Kelly die donker transaksies by Die Herberg hanteer.

*Hierdie is die tweede boek in die Donker Hof Susters reeks.
You will get the following files:
  • EPUB (347KB)
  • MOBI (873KB)
  • PDF (254KB)

Customer Reviews

There are no reviews yet.

Sonstilstand Kaskenades eBook

$0.99

Eens... Verhale, Mites en Legendes van Feërie eBook

$2.99

Vryheid eBook

$0.99

Toorkrag teen Middernag eBook

$2.99

Ongesiens eBook

$0.99

Die Feëverhale Reeks Volume 1-3 eBook

$2.99

Koningin van Nagmerries eBoek

$0.99

Verflenterde Verhale eBook

$0.99

Die Feëverhale Reeks Volume 7-9 eBook

$2.99

Onthou om my te Onthou eBook

$0.99