VOORBEREIDING VIR LETTERKUNDE— Studiegids (~R80)
📚 VOORBEREIDING VIR LETTERKUNDE – Studiegids
Moenie die eksamen ingaan sonder die regte voorbereiding nie. Hierdie LETTERKUNDE Studiegids gee jou kind 'n volledige raamwerk om enige gedig, roman of drama met selfvertroue te ontleed.
✅ Perfek vir Graad 8-12 — CAPS & IEB
✅ Alle letterkundige terme eenvoudig verduidelik
✅ Stylfigure, beeldspraak en strukturele elemente met voorbeelde
✅ Stap-vir-stap raamwerk vir gedig-, prosa- en drama-ontleding
✅ Eksamengerigte vrae en modelantwoorde ingesluit
Opgestel deur Annabella de Kock — 'n toegewyde Afrikaans-onderwyseres wie se studiegidse al duisende leerders gehelp het om hul punte te verbeter.