Your Cart
Loading
Only -1 left

VISUELE GELETTERDHEID — Studiegids (~R80)

On Sale
$5.00
$5.00
Added to cart

🖼️ VISUELE GELETTERDHEID – Studiegids


Moenie die eksamen ingaan sonder die regte voorbereiding nie. Hierdie VISUELE GELETTERDHEID Studiegids leer jou kind presies hoe om advertensies, strokiesprente en prente stap vir stap te ontleed — met selfvertroue en akkuraatheid.


✅ Perfek vir eksamenvoorbereiding — Graad 10, 11 & 12 (CAPS & IEB)

✅ Oorredingstegnieke, partydigheid en stereotipering eenvoudig verduidelik

✅ Werklike voorbeelde van advertensies en strokiesprente ontleed

✅ Stap-vir-stap raamwerk om enige beeld te "lees"

✅ Eksamenvrae en modelantwoorde ingesluit


Opgestel deur Annabella de Kock — 'n toegewyde Afrikaans-onderwyseres wie se studiegidse al duisende leerders gehelp het om hul punte te verbeter.

You will get a PDF (5MB) file