Your Cart
Loading
Only -1 left

PERMANENTE INK — Studiegids (~R149)

On Sale
$9.00
$9.00
Added to cart

🖋️ PERMANENTE INK – Studiegids


Moenie die eksamen ingaan sonder die regte voorbereiding nie. Hierdie PERMANENTE INK Studiegids gee jou kind die insig, gereedskap en selfvertroue om elke vraag akkuraat en vol vertroue te beantwoord.


✅ Perfek vir eksamenvoorbereiding — CAPS & IEB

✅ Eksamengerigte vrae en modelantwoorde ingesluit

✅ Diepgaande karakterontleding en stap-vir-stap verhaalanalise

✅ Temas en simbole volledig verduidelik in eenvoudige taal

✅ Hoofstuk-vir-hoofstuk opsommings — maklik om te volg


Outeur: Carina Diederichs-Hugo


Opgestel deur Annabella de Kock — 'n toegewyde Afrikaans-onderwyseres wie se studiegidse al duisende leerders gehelp het om hul punte te verbeter.

You will get a PDF (4MB) file