Your Cart
Loading

Die Manne & Bykosse

On Sale
$5.99
$5.99
Added to cart

DIE MANNE & BYKOSSE – VADERSDAG BONUS-UITGAWE


Van hoender tot biltong. Van bykosse tot dekadente nageregte.


Die Manne & Bykosse is 'n spesiale Vadersdag bonus-uitgawe propvol gunsteling resepte vir die manne en die mense wat vir hulle kook. Hierdie uitgawe is saamgestel uit die antwoorde wat ons gemeenskap in ons polls gegee het en bevat meer as 50 resepte vir elke geleentheid.


BINNE HIERDIE UITGAWE KRY JY:


• Aartappelgeregte

• Groente-bykosse

• Papgeregte

• Braaibrode

• Hoendergeregte

• Steak, tjops en boerewors

• Wildsvleisresepte

• Biltonggunstelinge

• Nageregte met 'n volwasse draai


Van Sticky Braaihoender en Steak met Knoffelbotter tot Koedoe Potjie, Wildsvleis Bobotie, Frangelico Droomtert en Brandy & Coke Sjokoladepoeding – hierdie boek is gemaak vir mense wat van lekker kos, groot geure en goeie geselskap hou.


DIGITALE PRODUK


Hierdie is 'n digitale PDF-aflaai. Geen fisiese produk sal versend word nie. Jy sal onmiddellik toegang tot jou aflaai ontvang nadat betaling bevestig is.


PRYS


Die prys word in USD op Payhip vertoon, maar sal outomaties na jou plaaslike geldeenheid omskakel tydens afhandeling, afhangend van jou land en betaalmetode.


Perfek vir braais, familie-etes, naweekkuier, Vadersdagvieringe en almal wat altyd op soek is na nuwe gunsteling resepte.


Geen terugbetalings

Alle eBoeke en PDF’s is digitale produkte wat onmiddellik beskikbaar gestel word. Alle aankope is finaal en geen terugbetalings, omruilings of krediete word aangebied nie.

Maak asseblief seker dat jy die korrekte produk aankoop voordat jy betaal.

Vir enige tegniese probleme met jou aflaai, kontak ons by tipsytert@gmail.com.


You will get a PDF (5MB) file