Refer a friend and get % off! They'll get % off too.

Is ons Bybels korrek?

Dit is baie belangrik dat ons die regte Bybels gebruik! Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u kortliks op hoogte met die nodige inligting om u in staat te stel om die regte Bybel te gebruik.

You will get a DOC (294KB) file

$ 3.99

$ 3.99

Buy Now

Discount has been applied.

Added to cart
or
Add to Cart
Adding ...