Your Cart
Loading
Only -1 left

Verjaarsdae & Herdenkings Kalender

On Sale
$0.00
Free Download
Added to cart

Wees die mens wat altyd weet wie se verjaarsdag volgende is.

As ek moet eerlik wees kan ek nie eintlik meer op Facebook staat maak om my te herinner as iemand verjaar nie, nog minder herdenkings. Hierdie kalender is bietjie soos daardie een wat jou ouma gehad het maar dis regtig die moeite werd! Die datums is so rangskik dat mens dit elke jaar kan gebruik.

Ek het dit geniet om self myne te versier met washi-tape en penne, so hierdie lĂȘer sluit een grys weergawe en 4 verskillende kleur weergawes in.

Ek stel voor om dit in A3 of groter te druk.

PDF of PNG vir jou gemak.

You will get the following files:
  • PDF (3MB)
  • ZIP (539KB)