Plaas Koppie Ontwerpe | 10 Afrikaanse Mug PNG's | Plaaslewe Sublimation Bundle
Daar is iets besonders aan stil oggende, plaasgeluide en die eenvoud van die platteland. Hierdie versameling van 10 Afrikaanse koppie ontwerpe bring daardie plaasgevoel na jou sublimasie projekte met 'n lekker mengsel van humor, inspirasie en plaasdiere wat almal laat glimlag.
Met skaapies, donkies, koeie en pragtige blom-elemente is hierdie bundle perfek vir mense wat lief is vir die plaaslewe en alles wat daarmee saamgaan.
Ontwerpe sluit in:
• Ek wil wegraak tussen stil oggende en plaasgeluide
• Lewe asof iemand die hek oopgelaat het
• Lief jou al die pad plaas toe en terug
• Hou op bestaan en begin lewe
Jy ontvang:
✓ 10 individuele PNG-lêers
✓ Hoë resolusie kwaliteit
✓ Gereed vir sublimasie
✓ Digitale aflaai
✓ Kommersiële gebruik ingesluit
Ideaal vir:
- Mug drukwerk
- Plaasmarkte
- Boer geskenke
- Afrikaanse produkte
- Handgemaakte geskenke
- Sublimasie besighede
Let wel: Geen fisiese produk word versend nie.
Afrikaanse plaas ontwerp, plaas mug PNG, plaaslewe sublimasie, boer geskenk, donkie ontwerp, skaap ontwerp, farm life mug design, Afrikaans quote bundle, South African sublimation.