Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek
As ’n Graad 8-leerder sal jy reeds weet hoe lekker dit voel om jou in ’n ander taal uit te druk. Hierdie boek sal jou help om jou vaardighede nog meer te verbeter en sal jou die vermoë gee om meer te verstaan, meer te waardeer, selfs beter te vaar in jou ander vakke op skool en opwindende geleenthede vir jouself buite die klaskamer te skep. As jy hard werk en gereeld oefen, sal jy sien hoe allerhande moontlikhede ontvou. Die kans is in jou hande.
- Kurrikulum: KABV (CAPS)
- Taal: Afrikaans
- Skrywer(s): Gelderblom, H.E. , Anthony, J. , Kitshoff, J.C. , Hoefnagels, T.D. , Merwe, C.J.van der , Schoeman, M.E.
- Uitgewer: Via Afrika
- ISBN: 9781415421161
Hierdie tweedehandse leerderboek is in 'n baie goeie toestand. Die bladsye het geen geskryf, vlekke, of skeure nie.