Boekmerke-Psalm 100 met blompatroon
'n Stel veelsydige boekmerke vir enige geleentheid.
Dit kan voor en egter geddruk word in 'n verskeidenheid kombinasies soos aangedui. Die groot boekmerke sluit in 6 verskillende aanhalings, waar die klein boekmerkies 8 verskillendes het.
Deel dit met jou vriendinne. Gebruik dit as 'n naamkaartjie by 'n partytjie. Sluit dit in by 'n geskenk. Die opsies is eindeloos!
Ek stel voor om dit op karton te druk of om dit te lamineer.
Hierdie boekmerke pas perfek op 'n A4 bladsy.
By hierdie stel word die volgende ingesluit:
8x klein boekmerke in Afrikaans en Engels
6x groot boekmerke in Afrikaans en Engels
Bypassende bladsye wat op die agterkant gedruk kan word.