Waterverf-styl Muurkuns (stel van 3)
Hierdie produk is digitaal aflaaibaar.
Wanneer hierdie produk gekoop word toegang tot 4 lêers verkry wat elk 3 prente insluit:
LÊER 1 (Standaard A papier groottes)
Geskik om te druk in groottes: A6, A5, A4, A3
LÊER 2 (2:3 verhouding)
Geskik om te druk in groottes: 10x15, 20x30, 30x45, 40x60, 60x90cm
LÊER 3 (3:4 verhouding)
Geskik om te druk in groottes: 15x20, 30x40, 45x60, 60x80cm
LÊER 4 (4:5 verhouding)
Geskik om te druk in groottes: 8x10, 12x15, 40x50, 72x90cm
**Dit sluit nie die fisiese drukwerk in nie. Die raam en is slegs vir vertoon doeleindes en word nie ingesluit by die aankoop van hierdie produk nie.