Your Cart
Loading
Only -1 left

Pappa Sjokolade Omhulsel PNG | Boer Plaas Chocolate Wrapper Design | Afrikaans Father’s Day Chocolate Wrap | 80g Chocolate Slab Template

On Sale
$2.50
$2.50
Added to cart

Vier Vadersdag met hierdie unieke plaas-geïnspireerde sjokolade omhulsel ontwerp!


Perfek vir pa’s wat lief is vir trekkers, windpompe, bale en die plaaslewe. Hierdie ontwerp is gemaak om ‘n standaard 80g chocolate slab mooi toe te draai vir ‘n spesiale en persoonlike geskenk.


✔ 1 PNG Wrapper Design

✔ Grootte: 190x170mm

✔ Hoë resolusie

✔ Watermerke sal nie op finale lêer wees nie

✔ Gereed vir drukwerk

✔ Commercial rights included


DIGITALE PRODUK SLEGS

Geen fisiese item sal gepos word nie.


Perfek vir:


Vadersdag geskenke

Sjokolade omhulsels

Printables

Afrikaans gifts

Persoonlike chocolate slabs


afrikaans fathers day chocolate, boer chocolate wrapper, tractor wrapper png, fathers day printable, plaas pappa gift, chocolate slab wrap, afrikaans gift design, windpomp printable, chocolate wrapper template, sublimation printable, farm dad gift, commercial rights png, chocolate wrap png


afrikaans gift

tractor png

farm dad gift

plaas ontwerp

vadersdag gift

chocolate wrap

wrapper png

boer printable

afrikaans pa

printable wrap

farm design

commercial use

dad gift png

You will get a PNG (5MB) file