Your Cart
Loading
Only -1 left

Waterverf-styl Muurkuns (stel van 3)

On Sale
$0.00
Free Download
Added to cart

Wanneer ek dink aan al die seëninge wat God oor my pad stuur. En dan dink aan hoe geliefd ek is deur Hom en die kosbare mense in my lewe... Dan kan ek nie help om gelukkig te wees nie.


Hierdie produk is digitaal aflaaibaar.

Wanneer hierdie produk gekoop word toegang tot 4 lêers verkry wat elk 3 prente insluit:

LÊER 1 (Standaard A papier groottes)

Geskik om te druk in groottes: A6, A5, A4, A3

LÊER 2 (2:3 verhouding)

Geskik om te druk in groottes: 10x15, 20x30, 30x45, 40x60, 60x90cm

LÊER 3 (3:4 verhouding)

Geskik om te druk in groottes: 15x20, 30x40, 45x60, 60x80cm

LÊER 4 (4:5 verhouding)

Geskik om te druk in groottes: 8x10, 12x15, 40x50, 72x90cm

**Dit sluit nie die fisiese drukwerk in nie. Die raam en is slegs vir vertoon doeleindes en word nie ingesluit by die aankoop van hierdie produk nie.

You will get the following files:
  • ZIP (13MB)
  • ZIP (30MB)
  • ZIP (31MB)
  • ZIP (34MB)