Your Cart
Loading
Only -1 left

Pastel foonagtergrond (pak van 7)

On Sale
$0.00
Free Download
Added to cart

As jy 'n Pastel dame is, dan is hierdie vir jou! Laat jou foon by jou persoonlikheid pas, dit is altyd immers by jou.

Hierdie GRATIS pak sluit 7 pastel prente in wat die perfekte muurpapier/agtergrond vir jou foon sal maak. Daar is 'n paar Bybelverse en aanhalings, soos gesien op die @lena_originals_ Instagram blad.



*Hierdie is slegs 'n digitale produk. Die foon en ander items is slegs vir vertoon doeleindes.

You will get the following files:
  • JPG (67KB)
  • JPG (72KB)
  • JPG (61KB)
  • JPG (65KB)
  • JPG (67KB)
  • JPG (69KB)
  • PNG (97KB)