"Nota aan self" agtergronde (pak van 16)
Wanneerookal ek 'n goeie aanhaling of inspo-prentjie sien, dink ek by myself: "Daai is eintlik so eenvoudig en waar, ek moet dit onthou." Hierdie Nota aan self agtergronde doen presies dit! Ek verander gereeld my foon agtergrond om myself te herinner van hierdie klein goedjies. Ek hoop dit kan jou ook deur daardie lang dae help.
Hierdie GRATIS pak sluit 16 nota-styl prente in wat die perfekte muurpapier/agtergrond vir jou foon sal maak.
*Hierdie is slegs 'n digitale produk. Die foon en ander items is slegs vir vertoon doeleindes.