Your Cart
Loading
Only -1 left

Wat eet ons vandag? Lae Koolhidraat (Premium Plus)

On Sale
$8.99
$8.99
Added to cart

LAE KOOLHIDRAAT & DIABEETVRIENDELIK (21 RESEPTE + MAALTYDPLAN)


Wat eet ons vandag?


As jy elke dag sit en wonder

wat jy kan eet wat lae koolhidraat is

en steeds werk vir jou leefstyl…


hierdie is vir jou.


Jy hoef nie meer te dink nie.

Jy hoef nie meer te beplan nie.

Jy volg net die plan en kook.


Hierdie uitgawe is gemaak vir regte mense

met besige dae — wat net wil hê kos moet werk.


Dis eenvoudig.

Dis prakties.

Dis volhoubaar.


Hierdie plan fokus spesifiek op

lae koolhidraat etes wat diabetes vriendelik is

en maklik in ’n besige week inpas.


WAT JY KRY:


✔ 21 lae koolhidraat resepte

✔ 1 week volledige maaltydplan

✔ Volledige inkopielys

✔ Diabetes-vriendelike etes

✔ Geen kopkrap beplanning nie

✔ Bonus oefen program ingesluit


HOE DIT WERK:


Jy volg eenvoudig die weekplan

of kies jou eie etes.


Jy doen jou inkopies een keer.

Jy weet klaar wat jy gaan maak.


Geen stres.

Geen raaiwerk.

Geen laaste-minuut besluite.


VOORBEELD UIT DIE BOEK


Groente Omelet met Aspersies & Sampioene

Maklik • ±15 min • 1 porsie


Bestanddele:

- 1 groot eier

- 3 eierwitte

- Aspersies

- Sampioene

- Lae-vet mozzarella

- Sout en peper


Metode:

Braai die groente tot sag. Klits die eiers en gooi in die pan. Voeg die groente en kaas by, vou toe en kook tot gaar en lig.


VOEDING (PER PORSIE):

✔ ±189 kalorieë

✔ 28 g proteïen

✔ Lae GI


WAT MAAK HIERDIE ANDERS?


- Spesifiek vir lae koolhidraat eet

- Diabetes-vriendelike opsies

- Maklik om vol te hou

- Ontwerp vir regte lewens, nie streng diëte nie


PERFEK VIR:


- Enige iemand wat lae koolhidraat wil eet

- Mense wat hul bloedsuiker wil bestuur

- Besige mense wat nie tyd het om elke dag te beplan nie


AS JY MOEG IS OM ELKE DAG TE WONDER

wat om te eet wat werk…


Hierdie plan gee jou klaar die antwoord.


Pryse word in USD gewys, maar jou bedrag sal outomaties met checkout na jou plaaslike geldeenheid omgeskakel word.


Lekker kook!

You will get a PDF (4MB) file