Leesplan Notas - Minimalisties
On Sale
$0.00
Ek is 'n groot aanhanger van daardie Bybel-toepassing leesplanne. Hierdie stel Leesplan Notas gaan perfek daarmee gepaard. Met 'n plekkie om die titel en vordering te skryf, asook vrae om oor na te dink.
Hierdie pak "Leespan Notas" sluit die volgende verskillende bladsye in:
3x Leesplan notas
1x Voordat jy begin
1x Refleksie
** In die formaat van 2x A5 op A4 gedruk.