Your Cart
Loading

6 Maande se Gesinsmaaltye | Afrikaanse eBoek

On Sale
$35.99
$35.99
Added to cart

6 Maande se Gesinsmaaltye | Afrikaanse eBoek

“Wat eet ons vanaand?” Hier is ses maande se maaltydinspirasie in een handige resepversameling!

Dié eBoek bring my gesinsmaaltydresepte bymekaar, volgens kategorie gerangskik sodat jy maklik kan kies waarvoor jou mense lus is. Elke resep bevat die bestanddele en stap-vir-stap-metode om jou met die kookwerk te help.

Kies jou gunstelinge, stel jou eie weekspyskaart saam en wissel jou alledaagse aandetes af met lekker huiskos.

Hierdie versameling bevat resepte uit my vorige ses maande se maaltydplanne. Indien jy reeds dié uitgawes besit, kan die resepte dus oorvleuel.

Taal: Afrikaans. Formaat: Digitale PDF-eBoek. Geen fisiese boek word gestuur nie. Resepte is volgens kategorie gerangskik, eerder as per dag. Inkopielyste is nie ingesluit nie.

Die prys word in Amerikaanse dollar vertoon en by betaling na jou geldeenheid omgeskakel. Geen terugbetalings op digitale produkte nie.

Jou kombuis. Slimmer.

You will get a PDF (669KB) file