Refer a friend and get % off! They'll get % off too.

Bediening in die huiskerk gemeente

Hierdie woordstudie behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese gemeente. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns en konings van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Ons is almal geroep om te bedien. Die vyfvoudige bedienaars se rol om die gemeente toe te rus vir hulle dienswerk word in die boek uiteengesit

You will get a DOC (784KB) file

$ 3.99

$ 3.99

Buy Now

Discount has been applied.

Added to cart
or
Add to Cart
Adding ...