Your Cart
Loading
Only -1 left

"Groei in die genade" Digitale Muurkuns

On Sale
$0.00
Free Download
Added to cart

In Die Bergrede vertel Jesus vir ons hoe God sorg vir die lelies in die veld. Al blom hulle vandag en is more weg, maak God hulle nogtans so mooi en sorg vir hulle. Met dit ingedagte, hoeveel meer sorg God dan vir ons, Sy kinders? Die beeldspraak laat my ook dink aan hoe ons, nes die blomme, elke dag aanhou groei in God se lig. (Inspirasie uit 2 Petrus 13 en Mattheus 6)


Hierdie produk is slegs digitaal aflaaibaar.

Wanneer hierdie produk gekoop word; word toegang tot 3 lêers verkry:

LÊER 1 (Standaard A papier groottes)

Geskik om te druk in groottes: A6, A5, A4, A3

LÊER 2 (2:3 verhouding)

Geskik om te druk in groottes: 10x15, 20x30, 30x45, 40x60, 60x90cm

LÊER 3 (4:5 verhouding)

Geskik om te druk in groottes: 8x10, 12x15, 40x50, 72x90cm

Dit sluit nie die fisiese drukwerk in nie. Die raam en is slegs vir vertoon doeleindes en word nie ingesluit by die aankoop van hierdie produk nie.

You will get the following files:
  • JPG (3MB)
  • PNG (27MB)
  • PNG (44MB)