Your Cart
Loading

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids

On Sale
ZAR200.00
ZAR200.00
Added to cart

Die Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids is 'n omvattende hulpmiddel vir onderwysers. Dit ondersteun die KABV-kurrikulum, en bied praktiese riglyne, assesseringsblaaie en fotokopieerbare werkkaarte vir klaskamergebruik.

  • Uitgewers: Cambridge University Press
  • Taal: Afrikaans
  • Kurrikulum: KABV
  • ISBN: 9781107256880
  • Publikasie: 2013
  • Handboek toestand: Baie goed
  • Binding: los blaaie in 2-ring lêer (sien foto's)


Dié tweedehandse onderwysersgids is in baie goeie toestand, dit het geen voue, skeure, of pen/potlood merke nie.


Let wel: die gids se binding-variant is los blaaie wat vervat is in 'n 2-ring lêer.