Your Cart
Loading

Die Faeries and Folklore Podcast deur Ronel: Seisoen 3: Die Sterkste Spelers van Feërie

On Sale
$5.99
$5.99
Added to cart

Een mp3 file.



Mal oor die Faeries and Folklore Podcast? Besit die derde seisoen as ‘n luisterboek. Jy kan all die mooi, dog oorbodige stukkies so eie aan podcasts oorslaan en net luister na wat jy werklik wil.


Slaan die inleiding en borge oor en luister na die hart van die podcast.


Seisoen drie gaan alles oor die sterkste van al die feë wat jy in Feërie kan teëkom.

  • Feetjie Honde (Cù Sìth)
  • Feetjie Katte (Caìt Sìth)
  • Die Assassyn
  • Morrígan
  • Dagda
  • Beskermer van die Sluier
  • Skikgodinne
  • Donker Koning
  • Ankou
  • Feëkoningin
  • Cailleach


Gaan direk na die beste deel!


*Alle opbrengs sal vir die hosting van die podcast gaan.

You will get a MP3 (55MB) file

Customer Reviews

There are no reviews yet.