Refer a friend and get % off! They'll get % off too.

Die waarheid omtrent siektes en ander ellendes

Hoekom word ons siek? Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê. God wil nie dat ons in onkunde en in die duister moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook hoe om dit te voorkom. Die werklike oorsake van siektes word baie behendig verdoesel om God se kinders in gevangeskap te hou. Dit is juis onkunde wat die verlossingswerk van Jesus Christus neutraliseer. Hierdie boek sal jou oortuigings oor siekte uitdaag en jou waarlik vrymaak van onkunde. Dit sal vir jou genesing bring.

You will get a DOC (762KB) file

$ 4.99

$ 4.99

Buy Now

Discount has been applied.

Added to cart
or
Add to Cart
Adding ...