Your Cart
Loading

KOEKIES

On Sale
$5.99
$5.99
Added to cart

KOEKIE ERFENIS VERSAMELING


’n Versameling van geliefde Suid Afrikaanse koekies wat ons ken, onthou en graag weer wil bak.


Hierdie is nie ’n fisiese boek nie. Jy ontvang ’n aflaaibare PDF eBoek wat jy op jou foon, tablet of rekenaar kan lees en bêre.


Die gratis promosie uitgawe wat op 24 September beskikbaar is en in my Kook Klub, ontvang geen toekomstige updates nie.


Wanneer jy die Koekie Erfenis Versameling in die Tipsy Shop aankoop, ontvang jy ook outomaties toekomstige updates met nuwe resepte wat by die versameling gevoeg word.


En hierdie is net die begin. Ons gaan nog tema Erfenis Versamelings bekendstel, elkeen in sy eie eBoek, waaronder Terte, Koeke, Nageregte en Beskuit.


Die prys word in USD vertoon, maar Payhip sal die bedrag outomaties na ZAR omskakel wanneer jy betaal.


Digitale aflaai. Geen fisiese produk word gestuur nie.


Geen terugbetalings

Alle eBoeke en PDF’s is digitale produkte wat onmiddellik beskikbaar gestel word. Alle aankope is finaal en geen terugbetalings, omruilings of krediete word aangebied nie.

Maak asseblief seker dat jy die korrekte produk aankoop voordat jy betaal.

Vir enige tegniese probleme met jou aflaai, kontak ons by tipsytert@gmail.com.

You will get a PDF (3MB) file