Your Cart
Loading

Die Faeries and Folklore Podcast deur Ronel: Seisoen 4: Water Feë Audiobook

On Sale
$6.99
$6.99
Added to cart

Een mp3 file.


Mal oor die Faeries and Folklore Podcast? Besit die vierde seisoen as ‘n luisterboek. Jy kan all die mooi, dog oorbodige stukkies so eie aan podcasts oorslaan en net luister na wat jy werklik wil.


Slaan die inleiding en borge oor en luister na die hart van die podcast.


Seisoen vier gaan alles oor die plekke en dinge wat na die tuiste van die feë lei.

  • Inleiding tot Water Feë
  • Seenimf
  • Jengu
  • Meerminne
  • Mami Wata
  • Nixies
  • Waternimf
  • Sirene
  • Kappa
  • Watergees
  • Moeras Monster
  • Rivier Wyf
  • Plaagperd
  • Hond-Kop-See-Smid
  • Waterperd
  • Robbefeë
  • Meervrou
  • Oseane, Mere, Riviere: Water in Volkskunde
  • Waar Water en Dood Bots


Gaan direk na die beste deel!


*Alle opbrengs sal vir die hosting van die podcast gaan.

You will get a MP3 (89MB) file

Customer Reviews

There are no reviews yet.