Your Cart
Loading
Only -1 left

Boer Seun & Boere Meisie PNG Bundle | Afrikaanse Parody Ontwerp | Sublimation Download

On Sale
$7.00
$7.00
Added to cart

'n Lekker tong-in-die-kies Afrikaanse ontwerp vir mense wat hul plaaswortels met trots dra.


Hierdie bundel bevat twee parodie-ontwerpe:


Boer Seun

Boere Meisie


Perfek vir T-hemde, babygroeipakkies, markprodukte, plaasbasare en geskenke vir boerefamilies.


Jy ontvang:

✓ Boer Seun PNG

✓ Boere Meisie PNG

✓ Hoë resolusie files

✓ Deursigtige agtergrond

✓ Direkte digitale aflaai


Ideaal vir:


Plaaslewe produkte

Afrikaanse geskenke

T-hemp drukwerk

Sublimasie projekte

Boeredag geleenthede

Gesinsdrag


Hierdie ontwerp is gemaak vir mense wat hou van plaasgrappies, Afrikaanse humor en 'n bietjie nostalgie.


Let wel: Digitale produk. Geen fisiese item word versend nie.


Boer seun PNG, boere meisie PNG, Afrikaanse parody shirt, plaaslewe design, Afrikaans sublimation file, farm life PNG, boer gift idea, Afrikaans T-shirt design, printable PNG download.


Boer Seun PNG

Boere Meisie

Afrikaanse PNG

Plaaslewe Gift

Farm Shirt PNG

Sublimation PNG

Afrikaans Design

Boer TShirt Design

Funny Afrikaans

Boere Gift

Printable PNG

Digital Download

South African PNG

You will get the following files:
  • PNG (2MB)
  • PNG (4MB)
  • PNG (1MB)
  • PNG (1MB)
  • PNG (1MB)
  • PNG (1MB)
  • PNG (2MB)