Your Cart

Russiese Roulette eBoek

On Sale
$0.99
$0.99
Added to cart
eBook (mobi. ePub & PDF)

Afgedwaalde pyle. Gedraaide tou. Chroreografiese dans.


Wanneer liefdesgode saam kom vir ‘n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in ‘n kompetisie verander.

Yue-Lao daag net op om Aine se aandag te kry, maar hy word in die malligheid betrek.

Gaan die sterflikes hierdie liefdesgod konvensie oorleef of gaan hulle vir altyd vasgevang wees in die onbeantwoorde liefdesdriehoeke veroorsaak deur twee liefdesgode wat mekaar se talismans uit probeer?

Gebruik die skuifbalk boontoe en koop nou!

*Hierdie is die vierde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.
You will get the following files:
  • EPUB (329KB)
  • MOBI (827KB)
  • PDF (236KB)

Customer Reviews

There are no reviews yet.