Your Cart
Loading
Only -1 left

Winter Maaltydplan

On Sale
$7.99
$7.99
Added to cart

Winter Maaltydplan – Junie 2026


Maak winter aandetes makliker met ons volledige Winter Maaltydplan – propvol 28 maklike familie-etes, volledige resepte en praktiese weeklikse inkopielyste.


Hierdie uitgawe is saamgestel vir besige huishoudings wat minder stres, minder kosmors en meer warm huisetes op die tafel wil hê.


Wat jy kry:

• 28 winter aandetes

• Volledige stap-vir-stap resepte

• Praktiese weeklikse inkopielyste

• Begroting-vriendelike maaltye

• Comfort food vir die hele gesin

• One-pot etes, pasta disse, tray bakes, soppe, casseroles en meer


Perfek vir:

• Besige families

• Maklike maaltydbeplanning

• Winter comfort meals

• Beginners én ervare kokke

• Mense wat tyd en geld wil spaar


Belangrik:

Lede van ons Kook Klub moet asseblief nie hierdie uitgawe op die webtuiste aankoop nie. Nuwe uitgawes word elke maand direk in die Facebook Subscriber Hub gedeel.


Indien jy nie deel van die Kook Klub is nie, kan jy die maaltydplan apart aankoop via die webtuiste.


Payhip wys pryse in USD, maar tydens checkout word die bedrag outomaties omgeskakel na jou plaaslike geldeenheid volgens jou bank of kaartverskaffer se wisselkoers.


Digitale PDF aflaai. Geen fisiese produk sal versend word nie.

You will get a PDF (7MB) file