Your Cart

Vonk van Glorie eBoek

On Sale
$0.99
$0.99
Added to cart
eBook (mobi. ePub & PDF)

Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase.


Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld.

Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek.

Net een ding pla haar: Apollo.

Die laaitie-god glo nie daarin om ander in vrede te laat nie. Limerieke, kattekwaad, boogskietoefeninge binnenshuis – hy ken geen perke nie.

Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig?

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind of Kit die ander onsterflikes sal keer om Apollo met sy eie ingewande op te hang vir sy lawwigheid.

*Hierdie is die vyfde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.
You will get the following files:
  • EPUB (304KB)
  • MOBI (786KB)
  • PDF (235KB)

Customer Reviews

There are no reviews yet.